Duislig - Dans

Chords and Lyrics Duislig - Dans

Artist : Duislig
Song : Dans

Intro : A A/E F#m E/G

Verse :
A
U roep my, op my naam, U spreek my vry van sonde,
A
My God is aan my kant, wie sal my kan te√ęstaan
F#m D
U kroon my met heerlikheid, oorlaai my met U goedheid,
A F#m D
U skryf U naam oor my, U gee my nuwe lewe,
Bm D D/F# E/G#
God al mag tig, U is waar dig

Chorus :
A
My mond besing U lof, oor liefde onvoorwaardelik,
A
ek rig my hande op, ek gee oor aan U liefde
F#m D A F#m D A
Ek dans van dankbaarheid, oor Jesus my Verlosser,
F#m D A F#m D A
Ek maak my hande oop, Ek aanvaar U genade, Heer

Interlude : A A/E F#m E/G#

Bridge 1 :

A D E A
My vryheid skree, my vreugde raas, my vrede sing, my lewe dans
A D E A
My vryheid skree, my vreugde raas, my vrede sing, my lewe dansA
A D E A
My vryheid skree, my vreugde raas, my vrede sing, my lewe dans
A D E A
My vryheid skree, my vreugde raas, my vrede sing, my lewe dans

Bridge 2 :
A F#m D A F#m D
Dans, dans, dans, in U liefde, dans, dans, dans
A F#m D A F#m D
Dans, dans, dans, in U liefde, dans, dans, dans

Chorus :
A
My mond besing U lof, oor liefde onvoorwaardelik,

ek rig my hande op, ek gee oor aan U liefde
F#m D A F#m D A
Ek dans van dankbaarheid, oor Jesus my Verlosser,
F#m D A F#m D A
Ek maak my hande oop, Ek aanvaar U genade, Heer

Outro :

A F#m D A F#m D
Dans, dans, dans, in U liefde, dans, dans, dans
A F#m D A F#m D
Dans, dans, dans, in U liefde, dans, dans, dans

For Complete Navigation Please Visit A-Z Chords

Other Song :

Subscribe Via Email

Post a Comment

New Chords